Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Maison Cottage is op die gashere se perseel in die hartjie van Nxuba (Cradock) geleë en bied selfsorgverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en toeriste.

Hierdie ruim eenslaapkamer-eenheid is smaakvol gemeubileer en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sit- en eetarea, asook 'n TV met DStv en Netflix. Twee kinders kan teen 'n ekstra koste op matrasse geakkommodeer word.

Die eenheid maak oop op 'n privaat patio wat oor die welige tuin en die gedeelde swembad uitkyk. Boonop word gaste gratis Wi-Fi aangebied. Beide die slaapkamer en die leefarea spog met lugversorging, terwyl elektriese komberse beskikbaar is vir die koue Karoo winternagte. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en onderdakbraaigeriewe op die perseel.

Die eiendom is gerieflik naby winkels, restaurante en plaaslike doendinge geleë. Gaste kan ook 'n verskeidenheid natuurlike en historiese besienswaardighede in die area verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marle V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek om bietjie te rus. Ons het vreeslik baie lekker gebly die naweek. Altus was baie bedagsaam en het ons baie welkom laat voel. Die plek is...
Sien meer
Feb 2025
Lianke D
Saam met lewensmaat
5.0
Warm gasvryheid, gerieflike verblyf en baie ontspanne. Ons het 'n ongelooflike verblyf by La Maison Cottage in Cradock gehad en is opreg dankbaar vir ...
Sien meer
Feb 2025
Charl Z
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie mooi en netjies! Sien sterre.
Jan 2025
Irusha K
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en stylvol. Die ongelooflikste lekker halfpad oorslaap verblyf gewees. The ns het heerlik geswem en gebraai. Daar is niks wat die huis kort n...
Sien meer
Des 2024
Corrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie, Altus. Ons het dit vreeslik baie geniet! Alles was tops! Ons tyd by La Maison Cottage was sonder twyfel 15/10! Vandat ons daar gearriveer...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Maison Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang