La Lucia 1
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 6, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R15 000 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
La Lucia 1 is 'n selfsorg-eenheid in Umhlanga, 'n vooraanstaande strandvakansiebestemming aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Durban. Met uitgebreide vermaak binne en buite is Umhlanga 'n speelplek vir besoekers van alle ouderdomme en belangstellings.
Die huis het slaapplek vir tot 14 gaste in 7 slaapkamers, waarvan 4 en suite is. Daar is 4 slaapkamers wat met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die oorblywende slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met bad- of stortgeriewe.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die ruim leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n groot platskerm-TV.
Die huis het 'n lieflike tuin met 'n groot swembad en daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Forest-rylaan 6, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forest-rylaan 6, La Lucia, Umhlanga, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang