Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Dathel

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La La Dathel is in Colesberg geleë en is die ideale oornagplek vir reis tussen Kaapstad en Johannesburg. Dit is binne maklike bereik van die N1-hoofweg, asook die talle winkels, restaurante en ander geriewe wat Colesburg bied.

Die verblyf bestaan uit 6 kamers om van te kies, almal kamers met hul eie privaat ingange, wat privaatheid en 'n goeie nag se slaap bied. Die kamers het almal skoon beddegoed en handdoeke en gemaklike matrasse.

Alle kamers is selfsorg met hul eie kombuis, volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, breekware en eetgerei. Die kamers beskik ook oor lugversorging, 'n TV met DStv, waaiers in sommige kamers en komplimentêre WiFi. Tee, koffie, beskuit en ontbytpap is in elke kamer beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek agter die elektriese hekke om gaste gemoedsrus te gee tydens hul verblyf.

Die klein swembad bied 'n geleentheid om af te koel gedurende die warm somersdae.

La La Dathel is kindervriendelik sowel as troeteldiervriendelik, alhoewel slegs klein honde met goeie maniere toegelaat word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hercu A
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Very good. Friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Simonn T
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, skoon, ruim en gemaklik. Baie lekker gebly. Netjies, skoon, ruim en gemaklik. Sal weer daar stop.
Des 2024
Ian K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Gemaklike, netjiese eenheid. Goed geleë, naby restaurante wat 'pet friendly' is.
Des 2024
Carien O
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely clean spacious sleepover with rusks, coffee & tea & cornflakes. Loved our stay. Friendly hosts, clean room, quiet area. We staye...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Daniel Brink D
Saam met lewensmaat
5.0
We felt very welcome. It was a very pleasant overnight stay. Dave and Thelma were excellent hosts. The guest room was very clean and we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink La La Dathel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 16, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANw04heYcU9TYZS6Vxps1tDmGgfhtrGIQMtKn7GKQGQo4JlSmED?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 16 Stockenstroom Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721091471993 25.095045860852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang