Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LA Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Market Straat, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die hartjie van die gras en vleilande van Mpumalanga op roete die N2, is LA Guest House die ideale oornagplek om 'n goeie nagrus te kry voordat jy na Swaziland, Kwazulu-Natal en die Krugerwildtuin reis. Piet Retief is in die pragtige Assegai-vallei geleë en is nie net bekend vir die hout nie, maar vir sy ryk kultuur en gasvryheid. Of jy nou hier werk of ons pragtige land verken, jy sal vind LA Guest House is jou eerste keuse vir bekostigbare luukse verblyf.

Verblyf bestaan uit 11 smaakvol versierde kamers, almal met en suite-badkamers, TV met DStv-kanale, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste is meer as welkom om van ons braaigeriewe gebruik te maak in ons pragtige welige. tuin. Ander dienste sluit veilige parkeerplek van die straat af, wasgoedgeriewe en WiFi-verbinding in. Aandete en kospakkies is op versoek beskikbaar.

LA Guest House is op pad na Johannesburg Internasionale Lughawe, die Krugerwildtuin, Swaziland, Drakensberg-bergreeks, The Battlefields in KwaZulu-Natal, Hluhluwe / Umfolozi Wildreservaat, St. Lucia en Durban.

Jou gashere Lynette en Arthur bied jou nie net 'n ontspanne en gemaklike verblyf nie, maar 'n huis weg van die huis ervaring wat jy nooit sal vergeet nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hester G
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike en netjiese plek - sal weer daar bly enige tyd. Dit is waarde vir jou geld.
Des 2024
Kriek S
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike aankoms en dit was baie lekker. Baie dankie. Vriendelik en bedagsaam. Sal weer daar bly.
Des 2024
Anri K
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gesellig. Was heerlik, sloom en netjies. Dorp was sonder elektrisiteit, maar huis het solar, so het warm water gehad en kon alles doen wat ons...
Sien meer
Aug 2024
Lyzandra S
Saam met lewensmaat
4.4
Selfde as bo. Skoon en netjies, maar daar word nie voorsiening gemaak vir ekstra waaiers nie. Daar is geen aircons nie en dit is baie warm waar twee k...
Sien meer
Des 2024
Charne N
Gesin met klein kinders
4.4
Vriendelike ontvangs. Plek is vroeg netjies gemaak, en word mooi opgepas. Dit was aangenaam. Dankie.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Market Straat, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink LA Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Market Straat, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMTMwMTQ5LWMxYzktNDg2OS1hM2VlLTFhZDI5NzhhZjY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 3 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.995207554315 30.797628164291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang