La Felicita Hideaway
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mrt 2025 tot 30 Sep 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 990R2 243 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Getrou aan sy naam, skuil Hideaway agter die Akerdraai Estate Home in Somerset-Wes. Hierdie eenheid is een van drie Back2Basics-woonstelle wat selfsorgverblyf bied, wat dit 'n ideale keuse maak vir korporatiewe reisigers of paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.
Buite spog die eenheid met 'n privaat patio met toegang tot braaigeriewe. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en tuine op die perseel geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lee Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stella Road, Somerset West, 7129, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang