Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Dolce Vita

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R830 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Dolce Vita is 'n smaakvol versierde, lugversorgde eenheid geleë in 'n stil boomryke straat in Waverley, Bloemfontein.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix en YouTube, 'n oopplan-stort, asook 'n aparte toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot privaat patio met braaigeriewe en buitesitplek. Geniet 'n swem in die somer en ontspan in die boomryke tuin met 'n oorvloed voëllewe. Onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.

'n Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Loopafstand van klein winkelkompleks, restaurante, kitskoswinkels en naby N1.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mxolisi P
Saam met lewensmaat
5.0
I think I will always book accommodation with them every time I visit Bloemfontein. A pleasant place to stay in, enough privacy, no noi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Giel O
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Vriendelik ontvang met heelwat bederfgoedjies asook inligting oor die besienswaardighede. Winkelsentrum met eetplekke en vulstasie baie naby.
Des 2024
Margaret W
Besigheidsreis
5.0
Perfect the best place I have ever stayed at. It was amazing. They had everything you could have ever needed. Well equipped, clean, I g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Riaan G
5.0
Gemaklik, skoon en veilig. Alles was goed, skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik selfs laatnag.
Sep 2024
Andries H
Saam met lewensmaat
5.0
Meer as waarde vir geld, sal wer daar gaan oornag. Puik! Dit was uitstaande. Die netheid en uitleg van die plekkie kan nie beter nie, gasvrou was uits...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daneale Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink La Dolce Vita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 76a, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf22e27f5d1cad736ff5e8e069cb657248f44fd8ab28eebdf1922af6fa5f009abca06ca06f97d96bd35f97b9a342f6e529ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 76a Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.090071780857 26.233569346136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang