Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Corsica 7

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mrt 2025 tot 6 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beumont-laan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R660 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Corsica 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area.

Dié duplekswoonstel op die grondvloer het 2 vlakke en bied slaapplek aan 5 persone, en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is bo; die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 1 of 2 kinders onder die trap. Die badkamer het 'n stort en 'n bad, en 'n aparte toilet.

Die kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, ketel, 'n broodrooster en ander toebehore. Die sitkamer het 'n Openview-dekodeerder. Indien gaste DStv verkies, kan hulle hul eie dekodeerder saambring (geen Explora-dekodeerders).
Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir motors.

Boonop is die kompleks binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate Main Beach, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 376

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beumont-laan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Corsica 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 660
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beumont-laan 3, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20229f3b9963e0a7977e44bec014620f87a6ca907bfdd02d6d0882babc7e72b0521bd4e386f873c713040fda8a3a1c3c2a7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3 Beumont Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.839079792048 30.393887355243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang