Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Mia Guest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 83 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 27A, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Casa Mia Guest House bied gerieflike verblyf sentraal geleë in Kestellhof, Kimberley, ideaal vir gesinne, groepe en sakereisigers.

Gaste het verskeie kameropsies om van te kies, elkeen akkommodeer 1 tot 4 gaste, met privaat ingange. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n klerekas, lessenaar, stoel, lugversorging, slim-TV, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste kan geriewe op die perseel geniet, insluitend 'n swembad, braaigeriewe, 'n klein gelisensieerde kroeg en 'n eetkamer waar ontbyt en aandete op versoek bedien word. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gingo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Carters-weg 27A, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Casa Mia Guest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 83 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 27A, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362729ce4cb779c265fd75e5daa3f8d39696c94ff2105e7a31794a01d5567367939b85b8c0bc8db1c88c83e65cbf247ef8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 27A Carters Road Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.747895679078 24.743045568466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang