Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krystal Beach Hotel

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2025 tot 31 Mei 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 258 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breakwater-laan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 R2 280 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Krystal Beach Hotel is aan die waterfront van die idilliese Harbour Island-skiereiland in Gordonsbaai geleë. Die hotel bied lieflike uitsigte oor die marina, en is ideaal geleë 37,7 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Verblyf word gebied in 110 smaakvol gemeubileerde kamers wat uit 'n verskeidenheid kamerkategorieë bestaan. Alle kamers het berg-, see- of marina-uitsigte wat vanaf 'n privaat balkon of gemaklike sitkamerstel geniet kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met of 'n bad of stort, en is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. .

Die hotel het 'n verskeidenheid geriewe wat 'n gimnasium, 'n spa en 'n restaurant en kroeg op die perseel insluit. Gaste kan in die hotel se sitkamer of op die buitestoep met 'n swembad ontspan. Die patio en swembad kyk uit oor die waterweë en bied gedeeltelike see-uitsigte. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 309 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Boetie F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker, mooi uitsig.
Feb 2025
Jenny O
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig, skoon blyplek. Was puik. Slaapplek is mooi modern en baie skoon. Ontbyt is die beste gehalte ooit.
Jan 2025
Chris M
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir die geld en goed geleë in die omgewing. Puik diens. Hierdie was 'n fantastiese tyd en het baie geniet.
Jan 2025
Illana F
Saam met lewensmaat
5.0
Altyd lekker om hier vakansie te hou. Baie lekker gebly, was net bietjie teleurgesteld omdat ek vir 'n kamer met see-uitsig gevra het, maar dit nie ge...
Sien meer
Jan 2025
Corlia V
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 309

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Breakwater-laan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Krystal Beach Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 850
R 2 850 R 2 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 258 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breakwater-laan, Harbour Island, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABpmmQdothhWojmepNLSclyeV3iUG1uFosWs0k5kF0CDxAwCJV8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 850 nouVanaf R2 280 per nag, vir 2 mense 309 5 1 5 Breakwater Lane Harbour Island 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.151395921663 18.859078288078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang