Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruispad Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Kruispad, Oudtshoorn, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kruispad Cottage is 'n afgesonderde kothuis tussen Outeniqwa en Swartberge in Oudtshoorn en bied gaste gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie kothuis is 'n ideale opsie vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n kaggel, 'n etenstafel en gemaklike rusbanke in.

Veilige parkeerplek en 'n ingeboude braai is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • R328, Kruispad, Oudtshoorn, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 260
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Kruispad, Oudtshoorn, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6122064e1644c3d6bb6e8f13da24cd54e02c27c6011f5f611826ddf32fb1fe70e878a1d2b10700decd8d456e9ba5586e9372?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag (plek vir 4) R328 Kruispad 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.770234600704 22.063525818637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang