Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kronkelnessie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kronkelnessie is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, verbonde aan die eienaar se hoofhuis in die Paarl. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi beskikbaar. Die eenheid het 'n omskakelaar om klein toestelle tydens kragonderbrekings aan te dryf.

Parkeerplek op die perseel word voorsien en gaste sal gerieflik naby hospitale, skole en winkels geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Thanica H
Saam met lewensmaat
5.0
Easy, convenient and comfortable. We had a lovely stay. The unit is private and secure. It was perfectly clean and spacious as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Tracy-lee G
5.0
Rustig. Hulle sien my definitief weer.
Nov 2024
Marthinus K
Gesin met klein kinders
5.0
Ek het rugby gespeel by Boland en die ligging van kronkelnessie is lekker naby. Baie lekker gebly en baie vriendelike en goeie kliëntediens.
Nov 2024
Hilana D
5.0
Lekker slaap op sy beste. Dankie aan Antoinette vir kwaliteitverblyf met goeie geriewe. Self inklok en uitklok was groot hulp. Ek wil beslis weer daar...
Sien meer
Okt 2024
Eileen R
5.0
Dit was baie lekker. Baie oulike plekkie. Die mense is ook wonderlik.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kronkelnessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelstraat 15, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7cfb5423896ddf3259b635826ae6aa0505b7fd0722e5480312c9cdb6b1a585185d0993023adc615b895935ad3814a0445da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 15 Kronkel Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.703420746753 18.963664325131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang