Kremetart 59
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kremetartstraat 59, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kremetart 59 bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, sentraal geleë in die klein dorpie Alldays in Limpopo. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Gaste het 'n keuse tussen een van hul 5 kamers, afhangende van hul behoeftes. Daar is 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het, 3 van die kamers is ingerig met dubbelbeddens en daar is 1 slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. Vier van die slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Gaste deel 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met oorgenoeg sitplek, 'n plafonwaaier en 'n TV. Die eetkamer is ingerig met 'n groot etenstafel en 'n plafonwaaier en dit het skuifdeure wat na buite oopmaak. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante en doendinge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wessel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kremetartstraat 59, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Kremetart 59 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Alldays Mapungubwe National Park Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kremetartstraat 59, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang