Krap Singel 57
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houlton-rylaan, Krapsingel 57, Greenhart Village, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Krap Singel 57 is in ’n sekuriteitskompleks in Palm Beach, ’n sonderlinge dorpie naby Port Edward. Palm Beach is aan die prentjiemooi Hibiskuskus geleë en het asemrowende strande met natuurlike getypoele, ’n riviermonding met volop voëllewe en natuurlike besienswaardighede.
Die woonstel het 2 slaapkamers en is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Elke kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort. Daar is ’n slaapbank vir 2 kinders.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf en ketel. Daar is ’n TV met DStv in die leefarea en addisionele geriewe sluit ’n braai-area met ’n see-uitsig en veilige parkeerplek op die perseel in.
Doendinge in die area sluit gholf, natuurreservate, plase, strande, Wilf Coast Casino en historiese terreine in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Houlton-rylaan, Krapsingel 57, Greenhart Village, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Krap Singel 57 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houlton-rylaan, Krapsingel 57, Greenhart Village, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal