Kosmos Eenheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Versfeld Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Kosmos Eenheid is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Stilbaai-Wes geleë is. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n kinderslaapbank vir 2 kinders, 'n etenstafel en 'n slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai en veilige parkeerplek op die perseel. Verskeie staproetes tussen die natuur kan geniet word. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met Lappiesbaai Openbare Strand wat ongeveer 4 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 47 Versfeld Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 47 Versfeld Street, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang