Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Koppie - Accommodation

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2025 tot 2 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 155 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Koppie - Accommodation is in Hermanus geleë. Dié vakansieverblyf is ideaal geleë naby meeste van die gewilde walviskykplekke.

Die verblyf bestaan uit 'n huis en 'n aparte kothuis. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-hoekbad en die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Die volledig toegeruste kombuis bevat die basiese toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV vir mediavermaak. Die huis beskik ook oor 'n binnebraaikamer en gratis WiFi-internettoegang.

Dié kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 'n koningingrootte-bed. Albei badkamers het 'n stort en toilet. Die kothuis is aan die agterkant van die eiendom met 'n privaat braai-area en buite-area. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Die eenheid bied parkeerplek van die straat af.

Koppie Selfsorg is naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en die hawe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dawn S
Saam met vriende
5.0
Experience Hermanus! A wonderful place that suited our needs, within walking distance from the centre of town as well as the cliff path...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
This is one of the most excellent accommodations that we stayed in yet. It is spacious, well kept, and fully equipped. The staff is fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Vanessa A
Saam met vriende
5.0
Lovely. Lovely home in the most central location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jay C
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Sien sterre.
Aug 2024
Rehet V
Gesin met tieners
5.0
Kort en lekker. Ons het baie lekker gebly, met krakvars skoon beddegoed en 'n klaar gepakte kaggel wat gesellig warm en effektief gewerk het.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 126

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Koppie - Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 155
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 155
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luytstraat 10, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f32c3800e03c5721fdb0bb78485541a28c20d0889d7f4af8a40a60c24d6c373c0e1215afe6a2c5cfb6b6f8c28fed0accf4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 10 Luyt Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.415161 19.243949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang