Kolope Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, Loretto Farm 875, Alldays, 0909, Limpopo
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kolope Lodge bied gerieflike verblyf, ideaal geleë 47 km vanaf Mapungubwe Nasionale Park, 39 km vanaf die Pontdrift Grenspos, 23 km vanaf Alldays, en 17 km vanaf Venetia Myn, wat dit 'n perfekte basis maak om nabygeleë bestemmings te verken.
Die lodge bied gaste 'n keuse van 16 goed ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke wat voorsien word. Elke kamer het lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas, 'n sitarea, 'n slim-TV met Netflix, en toegang tot gratis WiFi. Sommige kamers maak oop op 'n privaat patio met sitplek buite.
Gaste kan ook die gemeenskaplike sitkamer, swembad en braai-areas geniet. Kontinentale en volledige Engelse of Ierse ontbytopsies, insluitend warm disse, pannekoek en vrugte, is beskikbaar. Ontbytpakkies en middagetes kan ook op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R521, Loretto Farm 875, Alldays, 0909, Limpopo
Sien meer verblyf in Mapungubwe National Park Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R521, Loretto Farm 875, Alldays, 0909, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang