Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KoebergINN

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

KoebergINN is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat sowat 120 m vanaf die Melkbosstrand-seefront geleë is. Hierdie eenheid vorm deel van 3 selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel wat langs mekaar geleë is.

Hierdie 1-slaapkamer-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, sy en haar wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die woonstel het sy eie kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksieplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus rusbank, 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi. Daar is ook 'n tafel met 2 stoele in die eenheid.

Dié eenheid het sy eie privaat braaigeriewe en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n Lapa met sy eie braaigeriewe. Elke eenheid het 'n buitetafel met sitplek en 'n sambreel.

Koberg Kragstasie is 5 km vanaf die eenheid.

Melkbosstrand is 'n lieflike dorpie by die see en is 10 km noord van Bloubergstrand en 30 km vanaf Kaapstad se middestad.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vincent Jack K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, thanks. Very pleasant stay with the beach nearby.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Baie gerieflike verblyf naby die see. Sal dit aanbeveel.
Mrt 2024
Jamie-lee H
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. It was nice and fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Erika T
5.0
Lekker cozy en netjies alles was perfek. Ons verblyf was vol pret en plesier en ek en my dogter het hope herinneringe gemaak. KoebergINN is 'n fantast...
Sien meer
Jan 2024
Tania B
Saam met lewensmaat
4.8
Comfortable and relaxing. Very relaxing and quiet. Great atmosphere and a safe place to stay. The beach is very close by.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink KoebergINN het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harold Ashwell-boulevard 32B, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabe92c3b5739e9f21e9571fdbb4f8f8d0637b6aba6b5d9fc67ae4cb6322f8130d194c24e8f0d33dfb282c6ed3f585129aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 32B Harold Ashwell Blvd Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.715641027182 18.444295160119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang