Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kockies

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kockies is in Onrusrivier, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag. Albei slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee enkelbeddens is beskikbaar in die leefarea vir 2 gaste, en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf het ook sonkrag en 'n omskakelaar wat verseker dat gaste 'n ononderbroke kragtoevoer het.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Alta B
Saam met vriende
5.0
Ek kon vinnig sien toe om te gaan swem en die stoep was heerlik. Dit was ongelooflik rustig en alles was in plek. Soos my eie huis gevoel.
Feb 2025
Margie V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gebly en het die ekstra moeite waardeer. Ja, baie dankie. Hulle het moeite gedoen en almal gemaklik gebly.
Feb 2025
Nicola T
Saam met vriende
5.0
Lekker. Ek sal regtig vir enige iemand aanbeveel om hier te bly. Dit is skoon en netjies. Stapafstand van die see. Die eienaar is ook baie vriendelik....
Sien meer
Jan 2025
Ilhaam I
Gesin met klein kinders
5.0
Good value for money, beautiful place and surroundings. Awesome stay, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Sonia H
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kom weer! Mens is amper te bang om al die goeie ervaringe van Kockies te deel, want netnou raak hierdie (hidden gem) ń gewilde bestemming. Maar di...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kockies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e5ad37132fc35199ab54c1a2fd60ca4cff4581ebbe3119279b8a3652303713fda6a52b0df0c8c199ca6fb188f02c4b5531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 78 5 1 5 4 Progressive Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41482 19.16757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang