Knorhoek Guest House and Wines
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
- Vanaf R2 410 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Knorhoek Gastehuis, geleë in een van die mees skilderagtige wynlandgoedere in die Stellenbosch Wynlande, bied 'n verskeidenheid warm, uitnodigende en elegant gemeubileerde slaapkamers en selfsorgkothuise.
Akkommodasie-opsies sluit in vier standaardkamers, 'n gesinsuite, 'n wittebroodsuite, 'n driedubbele gesinseenheid en twee selfsorgkothuise. Elke kamer is deftig toegerus met 'n TV met DStv-kanale, 'n telefoon, komplimentêre WiFi, 'n kluis vir waardevolle items, 'n koffie- en teeskinkbord, 'n haardroër en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Gaste kan ook 'n knus sitkamer, 'n verwelkomende eetarea en 'n patio vir ontspanning geniet.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die Stellenbosch- en Paarl-wynroetes, die geskiedkundige dorpie Stellenbosch met sy bekende universiteit in, asook geleenthede om kuns, kultuur, sport, gholfbane, Butterfly World en die Leeupark te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Knorhoek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
- Gaste dink Knorhoek Guest House and Wines het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knorhoek-weg (langs die R44), Stellenbosch-distrik, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: