Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klyne Jiweel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil woonbuurt noordoos van Pretoria, geleë.

Verblyf word gebied in 3 kamerkategorieë op die grondvloer en die boonste verdieping waarvan almal smaakvol versier is en met koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbeddens ingerig is.

'n Gratis WiFi-verbinding word voorsien. Die gastehuis het 'n swembad waar gaste kan afkoel en veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Elke kamer beskik oor lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n TV met Netflix en YouTube, kasspasie, 'n haardroër, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar en DStv is in die lapa beskikbaar.

Die gastehuis is 1,7 km vanaf Netcare Montana-hospitaal, 7 km vanaf Wonderboom Nasionale Lughawe, 2,1 km vanaf Kolonnade Mall, 17,8 km vanaf Loftus Versfeld-stadion en 15 km vanaf Uniegebou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en pragtige omgewing. Ware groen oase in 'n vaal stad! Plek is uiters netjies. Alles is in kamer wat jy nodig mag kry. Gasvrou baie, baie vrie...
Sien meer
Feb 2025
Nico J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Aangename verblyf, vriendelike eienaars.
Feb 2025
Celeste L
5.0
'n Ware klein juweel in Wonderboom. Klyne Jiweel Guesthouse het alles wat jy nodig het vir oorslaap in Wonderboom. Vriendelike diens, skoon en geriefl...
Sien meer
Feb 2025
Corne D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Plesier om in so 'n netjiese en skoon kamer in te stap.
Feb 2025
Leon K
Gesin met tieners
5.0
Rustige netjiese besoek sonder enige probleme. Baie lekker en netjiese besoek vir troue. Hoogs aanbeveel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Klyne Jiweel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Van Der Merwe-weg 529, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.663141 28.249572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang