Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

KloofKondo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 60, Tuine, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

KloofKondo is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Gardens, Kaapstad. Dit is die perfekte plek vir gaste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Boonop is daar 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskassie, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf talle winkels en restaurante asook net 'n kort entjie se ry vanaf die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kloofstraat 60, Tuine, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 60, Tuine, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcce3fd48706d21c6fe897a71c9d39459985355e35bca4eb848c9216968ff474426565fde21e6a1592dd9a49dd46a3e67f99f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 60 Kloof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.931995324798 18.408977063824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang