Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofhuis

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R925 R787 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kloofhuis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n historiese agtergrond in die Paarl. Dit is meer as 'n eeu oud en propvol karakter, en bied 'n vintage elegansie met moderne gerief, en is stapafstand van koffiewinkels, kruidenierswinkels en sportvelde af.

Dié eenheid het slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware met tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid loop uit na die houtdek met stoepmeubels en 'n Weber-braai en kyk uit oor die sprankelende gemeenskaplike swembad. Hierdie plek dien as die beste plek om 'n oggend koppie koffie te geniet, en gaste kan ontspan op die oop dek, waar uitsigte oor die majestueuse berge 'n skilderagtige agtergrond skep.

Gaste het ook toegang tot Paarlberg. Jy kan net in die straat opstap berg se kant toe en by die hek ingaan. Dit is veilig en honde hou van stap. Die hek is 300m van die huis af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marius S
5.0
Perfekte wegbreek. Ek het baie lekker gebly. Die plekkie is baie goed ingerig en het alles wat jy nodig het.
Feb 2025
Bianca P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Ons het 'n ongelooflike tyd gehad! Van die oomblik wat ons aangekom het, was ons hartlik verwelkom en die gasheer en gasvrou het vir seker ge...
Sien meer
Feb 2025
Verushca D
Saam met lewensmaat
5.0
Memorable and worth the value. Stay was memorable. The hosts were very accommodating. They made our stay feel like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Barry D
Saam met lewensmaat
5.0
Totally awesome and everything worked. Our stay was 100% satisfactory. 5 stars. Perfect little gem for if you are travelling and wantin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Henk W
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar gaan bly. Baie netjiese blyplek naby alles, sal weer gaan.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Neels Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloofhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R925
R 925 R 787
per nag (plek vir 2)
Vanaf R925
R 925 R 787
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofstraat 3, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9693b0252ff11b30724d37082b5b4a0237be8c069c50f9be3f039f62681e994b4f13bccd779bf50a6d5f6d2f0235adabf3d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R925 nouVanaf R786 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 3 Kloof Street Bertville 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.7321075 18.9586501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang