Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliprivier Kaya

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kliprivier Kaya is geleë op 'n werkende plaas 7 km vanaf Draaikraal, Mpumalanga, en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir 3 mense.

Die kaja beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n stort en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan in die sitkamer voor die houtvuurstoof ontspan.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep en buitebraaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.

Die plaas bied lieflike sonsondergang-uitsigte en visvanggeleenthede, asook 'n verskeidenheid staproetes tussen die bloeiende veldblomme in seisoen.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Erika H
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier, rustig en veilig. Stil plaaslewe en goeie bass visvang.
Des 2024
Carien P
Gesin met klein kinders
5.0
'n Stukkie hemel op aarde. Ons het heerlik gebly en wens ons kon langer daar vertoef het. 'n Stukkie hemel op aarde met die mooiste uitsigte. Ons seun...
Sien meer
Aug 2024
Divan V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan en visgevang. Altyd lekker by Kliprivier om te ontspan.
Mrt 2024
Johan B
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende plekkie om af te skakel van die gejaag. Dit was 'n wonderlike tyd wat ons gesin gehad het. Daar is glad nie nodig om van die plek af te be...
Sien meer
Mrt 2024
Melanie G
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik. Mooiste huisie en pragtige uitkyk. Plaaslewe en stilte was wonderlik. Fantastiese naweek gehad! Vriendelike ontvangs.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
  • Gaste dink Kliprivier Kaya het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d2b2ff4bb7e7abd36c6afcb95ad562e3a876902f962187528b03b5e15e41ed88af5c941312d1531ec7e5ab2a0b9caa83a48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Off the R577 Kliprivier Farm 1119 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.224360186525 30.104401617315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang