Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipkraal Gasteplaas

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Klipkraal is 'n gasteplaas wat op 'n plaas geleë is 38 km suid buite Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die gasteplaas bied die ideale toevlugsoord van die gewoel van die nabygeleë stadslewe. Die plaas is tussen die heuwels van die Suikerbosrand geleë.

Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied. Die eenhede is almal ongeveer 1,5 km van mekaar af.

Kiepersol is 'n klipkothuis tussen Kiepersol-bome in die heuwels van die Suikerbosrand en is ideaal vir 'n klein gesin. Taaibos is 'n is slegs toeganklik per 4x4 voertuig of bakkie. Blinkblaar is 'n afgesonderde huis wat pragtige uitsigte oor die Suikerbosrand-heuwels en grasvelde bied.

Al 3 eenhede is toegerus met vere-duvets en kaggels. Die eenhede het geen elektrisiteit net sonkrag en gas. Elke eenheid het sy eie braaigeriewe.

Die plaas het 17 verskillende spesies wat swartwildebeeste, springbokke, sebras, blesbokke, jakkalse, duikers, steenbokke, bergrietbokke insluit om net 'n paar te noem. Ander doendinge op die plaas sluit wildkyk, voetslaan, voëlkyk, swem in 'n dam en fietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jill V
Gesin met klein kinders
5.0
Close to nature, family-friendly, off-grid. We had a really wonderful time staying at Klipkraal. The accommodation was exactly what we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Adriana P
5.0
Die hele familie het dit geniet. Dit was awesome! Celeste het uit haar pad uitgegaan om ons te akkommodeer. Ons het Kiepersol, Taaibos en Blinkblaar b...
Sien meer
Okt 2024
Andries P
Saam met vriende
4.8
Eenvoudige stilte in die natuur. Ons het die kuier op die plaas baie geniet.
Des 2024
Sharon B
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Wonderful! Just what we needed to unwind. Very cosy cottage with everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Brendan W
Saam met lewensmaat
4.8
Stunning beautiful place. Body, mind, and soul got to relax and rest. We were welcomed by a very friendly host who made sure everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink Klipkraal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rietfontein Plaas 461 IR, Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHFrP9GGtiOFmRieTuJqT7OnkXXajUuvQxfozaps8YSECumc0t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 47 5 1 5 Rietfontein Farm 461 IR Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.795945615475 28.229147707004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang