Kleinplasie Campsite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 748, Witwal erwe, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kleinplasie Campsite is geleë op 'n pragtige kleinhoewe, reg langs die eienaars se gastehuis, net buite Calvinia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en stil wegbreek, weg van die stad se gewoel.
Die kampplek spog met 6 kampplekke wat elk tot 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Gaste maak gebruik van 2 gemeenskaplike ablusieblokke wat elk met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, piekniektafels, elektriese punte en wateraansluiting. Die kampplek is sowat 3 km buite Calvinia waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Kleinplasie
Guesthouse ...
Eiendomme 2
Resensies 164
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- ERF 748, Witwal erwe, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 748, Witwal erwe, Calvinia, 8190, Noord-Kaap