Kleinmond Caravan Park
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Geelhout Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R323 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kleinmond Caravan Park bied die hele jaar verblyf vir kampeer- en karavaan-entoesiaste. Dit is in die Wes-Kaap geleë en beskik oor gehaltegeriewe en bied toegang tot 'n verskeidenheid winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede in die area.
Die park bied 8 kampeerplekke wat elk toegerus is met 'n elektriese kragpunt, braaigeriewe en toegang tot 'n watertoevoer. Die staanplekke word geskadu deur pragtige bome en is op gras geleë, wat 'n gemaklike kampervaring bied.
Kampeerders het toegang tot skoon en goed versorgde ablusiegeriewe, wat storte, toilette en wasbakke insluit.
Die park spog met asemrowende berguitsigte en gerieflike toegang tot 'n voetpaadjie wat na die skilderagtige strandmeer lei.
Die area is ook ryk aan voëllewe, wat dit 'n toevlugsoord maak vir voëlkyk-entoesiaste.
Ligging
- 39 Geelhout Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Geelhout Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang