Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbos Self-catering

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 R1 785 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kleinbos Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis vir tot 6 mense op 'n kleinhoewe in Quaggafontein, buite Bloemfontein, en bied verblyf aan gesinne of sakereisigers in die area.

Die huis het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Een van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens; die 2 kamers deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elektriese komberse word voorsien, en 2 van die kamers het lugversorging.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Koffie, tee, melk en 2 soorte graan word voorsien.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi.

Die leefarea maak oop op 'n patio en braai-area, en gaste kan in die gemeenskaplike swembad by die hoofhuis afkoel. Parkeerplek is beskikbaar en 2 voertuie het toegang tot die onderdakparkeerplek. Wasgoed kan op versoek gedoen word, en die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Patrick C
Gesin met tieners
5.0
Lovely peaceful stay. Lovely spacious house and also has aircon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging, gerieflik gebly. Eenheid was ruim en gerieflik.
Okt 2024
Martha N
5.0
Skoon en rustige plek in Bloem. Heerlike rustige plek om oor te bly in Bloemfontein met 'n baie vriendelike gasvrou en gasheer.
Okt 2024
Este B
Gesin met klein kinders
5.0
Oorslaapplek oppad huis toe na vakansie. Bied wat jy nodig het daarvoor. Baie dankie vir 'n perfekte oorslaapplek met die kinders. Daar is genoeg plek...
Sien meer
Sep 2024
Flo S
Saam met vriende
5.0
Pleasant and quiet. Lovely, nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Kleinbos Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8353554863ab0d0e5e6313a3abbc2866b65065d49f3adb04a45ac63be64e7c1616322781b5bf263b12e361087acfd89133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag, vir 6 mense 67 5 1 5 43 Spesery Avenue Quaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145830020019 26.14562758253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang