Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Kleinbegin

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Killick-laan 655, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kleinbegin bied verblyf in 2 selfsorgeenhede op die eienaar se perseel. Dit is naby die Eugene Marais Hospitaal en is ideaal vir oornagverblyf.

Eenhied 1 bied slaapplek aan 4 gaste en Eenheid 2 bied slaapplek aan 2 gaste.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Trudie D
Gesin met tieners
5.0
Bakgat. Kleinbegin is awarded vir geld netjies, veilig en gerieflik. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Ek sal weer daar oorbly as die geleenthe...
Sien meer
Mrt 2025
Shaun K
Gesin met tieners
5.0
One of our best. The owner was friendly and helpful and took an interest in why we were there. There is a social area to meet other gue...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Machiel B
5.0
Rustig en gemaklik. Sal nie weer by 'n ander plek bly in die area nie.
Feb 2025
Christo N
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannende ruimte, gemaklik, vriendelik, veilig. Ja, dankie. Gesellig, netjies, ruimte, koffie en tee laat 'n mens gemaklik en tuis voel. En alles b...
Sien meer
Feb 2025
Yolandie S
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Vriendelike verwelkoming ontvang. Was beslis 'home away from home'.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Killick-laan 655, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Gaste dink Kleinbegin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Killick-laan 655, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522e80bbf8ac81ee71320133ceed3b8ea58282a17198cace2b9191416a02fbbe21e2f9c7a2c2c7b4e8d4be0f1ad04aaad27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456