Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Parys

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 40a, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Parys is in die hoofstraat van Parys in die Vrystaat en bied gerieflike oornagkamer. Die instansie is 5 minute se ry vanaf die AfriDome, Vaalrivier en gholfbane.

Kamergeriewe sluit 'n TV met satelliet-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het 'n braai-area.

Parys is in die hartjie van die Vredefortkoepel-Wêrelderfenisgebied geleë. Dié pragtige dorpie aan die oewer van die Vaalrivier is net 'n uur se ry van Johannesburg af. Daar is talle buitelug-aktiwiteite soos riviervlotvaart en al die lieflike winkels in die dorp is 'n droom vir enigiemand wat dit geniet om inkopies te doen.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Christel W
Saam met lewensmaat
4.2
Gelee in hoofstraat, naby aan alles. Lekker gebly. Al wat teleurgestel het, is dat daar braai fasiliteite beskikbaar is, maar daar was net 2 poeding b...
Sien meer
Aug 2024
Dalene B
4.2
Affordable. Very affordable, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Michelle V
Saam met lewensmaat
4.0
Perfek vir oorslaap na 'n funksie in Parys. Ons het net daar geslaap en daarvoor was dit perfek. Daar is slegs enkelbeddens en die badkamer is oud en ...
Sien meer
Mrt 2025
Lance B
Saam met lewensmaat
4.0
Baie sentraal en gerieflik. Het lekker gebly. Net 'n paar dinge wat aandag moet kry. Eenheid kort 'n asblik. Foto's het nie gewys jy moet deur die sto...
Sien meer
Des 2024
Madeleine D
Saam met lewensmaat
4.0
Rustig en gesellig. Ons het baie lekker gebly. Dit was gerieflik naby al die oulike winkeltjies en eetplekke.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Breestraat 40a, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Klein Parys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 40a, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaup2qRumxh19id8Ny63uwP25oljDxupOmOV1L8yEvmUPMVInRD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 40a Bree Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.905273081246 27.448949084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang