Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Parys

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Christel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Gelee in hoofstraat, naby aan alles. Lekker gebly. Al wat teleurgestel het, is dat daar braai fasiliteite beskikbaar is, maar daar was net 2 poeding bakkies vir eet en 2 teelepels. Geen ander eetgerei.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Klein Parys
Hallo Daar is borde, eetgery in die laai, kassie langs die bed. Groete

Dalene B
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Affordable. Very affordable, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Perfek vir oorslaap na 'n funksie in Parys. Ons het net daar geslaap en daarvoor was dit perfek. Daar is slegs enkelbeddens en die badkamer is oud en nie baie skoon nie. Ek dink nie dit is geskik vir meer as 1 aand bly nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Liesl
Klein Parys
Hi Michelle Ons kamers word daagliks skoongemaak. As die badkamer nie skoon was, verstaan ek dit nie, want ons check dit voor elke gas ingaan. Die kamer waar jy in gebly het, het slegs 'n stort en 'n toilet wat nuut ingesit is. En ons het in Januarie die badkamers almal nuut uitgeverf. Ek is jammer, maar nuwer as dit gaan jy dit nie kry nie. Ons het juis enkelbeddens in die kamer gesit vir 'n gesin met kinders of vier mans, en dit is so op LekkeSlaap en Bookings.com ook. Jy sou dit gesien het voor jy 'n bespreking gemaak het. Anders kon jy 'n ander kamer met 'n Queen bed bespreek het. Ons het mense wat vier of vyf aande daar bly vir perde skoue en hulle love dit daar. Ons is een van die min gastehuise wat altyd water het (watertenk met drukpomp) en ons het Solar panele, so jy sit ook nie sonder krag nie. Groot voordeel. Maar dankie vir jou insette, Michelle. Groete

Lance B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Baie sentraal en gerieflik. Het lekker gebly. Net 'n paar dinge wat aandag moet kry. Eenheid kort 'n asblik. Foto's het nie gewys jy moet deur die stort loop vir die toilet nie. As jy stort, is die sementvloer glad; 'n stortmat word aanbeveel - ons het 'n handdoek gebruik. Stortknop te hoog en kan nie gestel word nie, en die stortknop is bietjie geblok, water spuit oral. Ook jammer daar is geen WiFi nie. Anders is die eenheid baie netjies en sal ons weer daar bespreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Rustig en gesellig. Ons het baie lekker gebly. Dit was gerieflik naby al die oulike winkeltjies en eetplekke.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Maklike ligging, netjies en bekostigbaar. Netjies, bekostigbaar en ligging maklik toeganklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Liesl
Klein Parys
Baie dankie, hoop om julle weer te sien. Groete

Moses P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Nov 2022

It was a good stay and excellent experience though it will need to have TV and Wi-Fi for the kids. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus E
Kort verblyf
3.8
Okt 2022

Goeie akkommodasie teen billike prys. Dit is laaierig, want dit is teen die straat geleë maar dit is goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco L
1 nag
5.0
Mrt 2021

Gerieflik Skoon en gerieflike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 122

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 40a, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaup2qRumxh19id8Ny63uwP25oljDxupOmOV1L8yEvmUPMVInRD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 40a Bree Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.905273081246 27.448949084656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang