Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys Lodge-Polokwane

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Paradys Lodge is op 'n 10 hektaar bosveld-kleinhoewe wat aan die Polokwane-wildreservaat grens, geleë en bied gerieflike verblyf in 5 tuinhutte sowel as 7 en suite-kamers in The Castle. Gaste kan die gerief geniet om binne maklike toegang tot die dorp op die R37 te wees, en steeds die vrede en rustigheid van die bos geniet.

Die uitleg van die hutte verseker privaatheid vir gaste. Die hutte het hul eie dekke en draagbare braaigeriewe, en is toegerus met óf dubbelbeddens en oopplan-badkamers, ideaal vir paartjies, óf enkelbeddens en en suite-badkamers. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, potte en panne, en eetgerei en breekware.

Daar is rooibokke, sebras, njala, duikers, steenbokke, eekhorings, bosbabas en hasies op die eiendom. Besienswaardighede wat naby geleë is sluit Bakone Malapa Noord-Sotho-opelugmuseum, Peter Mokaba-stadion, Meropa Casino & Entertainment World, Pietersburg Slang- en Reptielpark en die Mall of the North in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Guy S
5.0
Great! My short stay went very well - very convenient.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Helena P
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie vir die vriendelike atmosfeer en rustigheid. Ja, dit was baie lekker en baie rustig.
Mei 2024
Ronel S
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was in die haak gewees. Sien sterre.
Mrt 2024
Jaun G
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig. Staf is baie vriendelik en dit is baie stil en rustig.
Mei 2024
Henry R
Saam met lewensmaat
4.4
Alles wat nodig is, is beskikbaar. Baie lekker en basies. Moet nie 5 ster verwag nie, want jy betaal nie vir 5 ster nie. Baie rustig met 'n plaas-/kam...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Erf 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Klein Paradys Lodge-Polokwane het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Polokwane Limpopo
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZDhlOGUzLWYyZmUtNDZkNy1hMDc5LTJjZjVjZDAxMTY1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 Plot 21 Palmietfontein 0699 Limpopo 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -23.975430377038 29.465054925531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang