Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Afrika Wegbreek

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die rustige boeregemeenskap van Schoemanshoekvallei, Oudtshoorn geleë en skuil in die voorheuwels van die histories ryk Swartberge.

Die 4 selfsorgkothuise is op 'n kleinhoewe naby Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Alhoewel die kothuise naby genoeg aan die dorp is vir 'n vinnige besoek, is dit afgesonder genoeg om nie deur die gegons van mense en verkeer gesteur te word nie.

Elke kothuis het slaapplek vir 4 tot 6 mense en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n groot braai-area buite. Die leefarea van elke kothuis is toegerus met 'n lugversorgingseenheid, maar neem asseblief kennis dat daar geen televisiestelle in die kothuise is nie.

Benut die geleentheid om liggaam en siel te verkwik in die rustige omgewing van die Klein Afrika-kothuise, met die strelende roepe van die altyd teenwoordige voëllewe. Klein Afrika Wegbreek het 'n swembad en speelpark vir die kinders om hulself te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 229 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elrika V
5.0
Beslis aanbeveelbaar met 'n gesellige plaas atmosfeer. Heerlik gebly. Dis baie rustig en perfek vir 4 persone. Die swembad was 'n verrassing in die hi...
Sien meer
Feb 2025
Jolene C
Gesin met klein kinders
5.0
Goed vir liggaam en siel. Dit was 'n wonderlike plek en ons het dit baie geniet. Sal beslis weer gaan. Die kalmte wat die omgewing bring, is goed vir ...
Sien meer
Jan 2025
Anita S
Gesin met tieners
5.0
Ideale wegbreek uit die gewoel en gejaag! Die uitsig is asemrowend en die stilte met slegs die klanke van voëls en skapie in die verte skep 'n atmosfe...
Sien meer
Jan 2025
Melanie P
Gesin met tieners
5.0
Ons sal definitief weer daar slaap as ons in die area is. Ons het baie lekker gebly, dis baie skoon en netjies. Die hele plaasatmosfeer was vir ons st...
Sien meer
Des 2024
Treacy S
Gesin met tieners
5.0
Peaceful and relaxing. We spent the weekend in Oudtshoorn for a cricket tournament and Klein Afrika was the perfect accommodation. 15 m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gesie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 229

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Afrika Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGVkMTA2LTBhMTgtNDk5OC04YTZlLWIxYzlkMDAyMTY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 229 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang