Kite View 2 Self-catering Holiday Home
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R2 640 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Kite View 2 is 'n selfsorgvakansiehuis in Witsand, 'n bekoorlike dorpie aan die mond van die Breederivier, in die Wes-Kaap. Dit is bekend daarvoor dat dit die hoogste konsentrasie van Suidelike Regtwalvisse aan die Suid-Afrikaanse kus het, en bied 4 km se wit sandstrande, manjifieke Kaapse fynbos, voëllewe en 'n magdom watersportsoorte, insluitend vlieërbranderry. Die vlieërbranderrystrand kan besigtig word vanaf die gemak van die sitkamer in die huis en neem ook net 5 minute om te stap. Jy kan walvisse vanaf die hoofbed dophou!
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 nuut opgeknapte badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Onderdakparkeerplek word voorsien vir 2 motors.
Daar is 'n gaskookplaat en gloeilampe beskikbaar vir beurtkrag, sowel as 'n rugsteunbattery vir Wi-Fi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Owen Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 124
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Kite View 2 Self-catering Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang