Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kirrin Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 74, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kirrin Cottage is gerieflik geleë in Benoni, 10 minute se ry vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit spog met 'n uitstekende ligging, net 4 minute se stap vanaf die Northmead Square-winkelsentrum, waar gaste 'n verskeidenheid restaurante en winkels kan vind. Die kothuis is sonkrag-aangedrewe, wat ononderbroke kragtoevoer verseker tydens kragonderbrekings.

Dié eenslaapkamerkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is ook gemaklike rusbanke vir gaste om te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste by Kirrin Cottage geniet die gerief van veilige parkeerplek op die perseel, aangevul deur 24/7 sekuriteitsmaatreëls vir ekstra gemoedsrus tydens hul verblyf.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nic S
5.0
Perfect and hassle free. I just needed a place for the night. I was attending my matric reunion and this was ideal. Close and comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Kym H
Saam met lewensmaat
5.0
Great. It was a great stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ryan M
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik, netjies, mooi. Baie lekker gebly, ek sou net verkies dat daar aircon of minstens 'n waaier is vir in die somermaande, dit was verskriklik w...
Sien meer
Des 2024
Ben S
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens, vriendelikheid en bedagsaamheid. Uitstekende verblyf met die beste gashere. As jy vir meer vra, is jy bloot gulsig.
Jul 2024
Xander E
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Kirrin Cottage (Grace and Knowledge). Wow, what an experience! Super private, super clean, and everything you will need and mo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Grace Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Derdestraat 74, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Kirrin Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdestraat 74, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd84fa8c27ba8532f58467911863e31b70fa752d278be22de5b4a1ea688a206aa2bf8569d68dce749989bbe8a1dacd03e508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 74 3rd Street Northmead 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.16514 28.3249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang