Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Kingfisher

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Mrt 2025 tot 30 Mei 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher Heads 15, Waterkantstraat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 R1 305 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

15 Kingfisher is 'n selfsorgwoonstel in Velddrif, een van die klein vissersdorpies wat hierdie deel van die Weskus sprei en is net 'n paar kilometer van waar die Bergrivier die see by St Helenabaai ontmoet, en ongeveer 130 km vanaf Kaapstad.

Kingfisher is op die rivieroewer in die bekende Bokkomlaan geleë, net 'n minuut se stap vanaf die vishuise waar die tradisionele oes en droog van bokkoms 'mullet' deur plaaslike vissermanne plaasvind. 'n Paar van die vishuise is gerestoureer en omskep in koffiewinkels en restaurante.

Hierdie eenheid aan die waterfront wat onlangs opgegradeer is, kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamerhokkies het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Onbeperkte WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar.

Die knus hoofleefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer wat uitloop op 'n patio en tuin wat oor die Bergrivier uitkyk. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n wasmasjien. 'n Braaidrom word voorsien. Bring asseblief jou eie braairooster en houtskool saam.

Die historiese Bokkomlaan is op jou voorstoep en bied bootritte, 'n restaurant, 'n koffiewinkel en 'n kunsgalery. Dit is die ideale basis vanwaar die Weskus, Rocher Pan-natuurreservaat, Weskuspark en die fossielpark verken kan word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Fredrika K
Saam met vriende
5.0
Safe beautiful quiet stay. We loved the fact that the place was quiet and safe. We had some WiFi issues due to the weather and unforese...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Yvette D
Saam met vriende
5.0
4dae se weskus rus en vrede gehad = sielsverrykend. My batterye is weer herlaai. Heerlik! 'n baie netjiese en goed toegeruste troeteldiervriendelike 2...
Sien meer
Jan 2025
Sonja V
Gesin met tieners
5.0
Sal weer daar bespreek. Gerieflike eenheid wat uitkyk op die rivier. Lekker naby aan koffiewinkel met die lekkerste gebak. Heerlike omgewing om in te ...
Sien meer
Des 2024
Louisa V
Gesin met klein kinders
5.0
Majestic and fun! It is a beautiful flat with a nice layout for children to also have their own space. Peaceful and lots of birdlife. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Estelle N
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Die eenheid was baie mooi, skoon en alles was perfek. Ons het baie lekker gekuier. Met die privaat jetty was dit ook baie lekker! Sal Kingfish...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kingfisher Heads 15, Waterkantstraat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 Kingfisher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 305
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher Heads 15, Waterkantstraat, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ff0bf14107035a68103b069d139a8cb13167b9173b5315c27ad77bfae18012ddd3047e9390e516e6be64547cf39fa86b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 305 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 15 Kingfisher Heads Waterkant Street 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.78682432566 18.189140752466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang