Kiewietskraal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Kiewietskraal is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis op 'n skilderagtige plaas 12 km van die dorpie Riversdal af. Die plaas bied 'n ideale verblyf vir 'n gesin of vriende wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord in die platteland.
Dié ruim plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 mense. Twee kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die ander 2 kamers albei 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n gastetoilet en 2 badkamers met storte.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. 'n Onderdakbraai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan doendinge soos stap, draf, fietsry, voëlkyk en visvang in die plaasdam geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Kiewietskraal het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang