Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kie Sand Beach Holiday

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 491 Neptune Drive, Kie Sands 6, Kie Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kie Sand Beach Holiday is 'n bekoorlike woonstel in die kusdorpie Kei Mouth, wat gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied net 'n entjie se stap van die strand af. Dit is perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer wat gemaklik tot 4 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die sitkamer sluit 'n rusbank vir slegs kinders in.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV, 'n kaggel en gemaklike sitplek.

Die woonstel maak oop op 'n patio met sitplek en braaigeriewe. Komplimentêre WiFi en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 491 Neptune Drive, Kie Sands 6, Kie Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 491 Neptune Drive, Kie Sands 6, Kie Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA004d563260a90f54b21ce68a9d978c3fd1d1c5250cb0effe4ccc7bc944f134e691c3e0009a1fb8d3c5a4e12b040491cc877e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 491 Neptune Drive Kie Sands 6 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684061139269 28.380609944319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang