Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khaya la Manzi

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 R1 035 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Khaya La Manzi is in die klein oorddorpie Port Edward geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 130 m van die see af.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware, eetgerei en yskas-vrieskas asook 'n ontbythoekie. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n slaapbank, ideaal vir 2 kinders. Die boonste verdieping het 'n binnebraai, yskas, stoof, 'n eetkamertafel en 'n enkelbed. Van bo af kan gaste uitsigte oor die see vanaf die boonste en onderste verdieping geniet. Die huis beskik ook oor 'n wasmasjien en strykyster. Daar is 'n alarmstelsel gekoppel aan gewapende reaksie.

Port Edwards bied verskeie restaurante, asook doendinge soos gholfspeel, visvang, branderplankry, wakeboarding, stap en bergfietsry, en besoekers kan ook die verskeie besienswaardighede soos die Wild Coast Sun Gholfbaan, Wild Waves Water Park, Amadiba Adventures en Beaver Creek Koffielandgoed.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Khaya la Manzi het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 150
R 1 150 R 1 035
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Perth-weg 66, Salmbaai, Port Edward, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACHBqYC0FEWUGWNdTGotQLoAbPB8GTm9eWXLv8IhVkykQULLHZ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R1 035 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 66 Perth Road Salmon Bay 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -31.059003220103 30.224059653292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang