Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kerneelia Kothuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrift Dam-weg, Doornkraal, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Kerneelia Kothuis is 'n oulike en afgesonderde kothuis met wonderlike berguitsigte op 'n Klein Karoo-plaas naby De Rust. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die gewoel van die stadslewe.

Dié romantiese kothuis beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n driekwartbed beskikbaar in die leefarea vir 'n ekstra gas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet, en 'n ekstra toilet is buite die huis beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, asook eetgerei en breekware. Vars melk en plaasbotter word in die yskas voorsien, en tee- en koffiemaakgeriewe en beskuit is in die spens beskikbaar. Die kombuis lei na 'n onderdak-patio-area wat 'n buite-eetstel en braaigeriewe het.

Soggens sal 'n spesiale ontbyt by die deur afgelewer word, bestaande uit 'n varsgebakte item uit die plaas se hoofkombuis, seisoenale vrugte en jogurt. 'n Karaf Doornkraal se wyn en genoeg woon vir die verblyf is ingesluit.

Gaste kan perdry geniet wat 'n wonderlike manier is om die area te verken, en beginnerruiters is welkom. Daar is ook 'n verskeidenheid stap- en bergfietsroetes in die omgewing.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Saskia G
Saam met vriende
5.0
Absolutely charming. Charming! Julia met us on arrival, and the history of the farm was explained to us. Do not miss the Doornkraal far...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jaz Starkey S
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking, relaxing and peaceful. Stunning little cottage nestled within De Rust. Peaceful and poetic surroundings. Nature right on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Carissa J
Saam met lewensmaat
5.0
The most beautiful, peaceful location to rest and recharge. We absolutely loved every single moment and wished that we could have staye...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jaco C
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker privaat in 'n stil area. Hierdie blyplek is uniek en moeilik om iewers anders te kry. As jy wil wegkom van die gejaag, is dit beslis 'n plek om...
Sien meer
Des 2024
Tinus P
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Ons het regtig 'n asemrowende naweek gehad, baie dankie vir julle gasvryheid.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Julia Celia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Stompdrift Dam-weg, Doornkraal, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kerneelia Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stompdrift Dam-weg, Doornkraal, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATB9WnwpR0hPgrPnCOX00rMGPFaFW9khi4bwW43Fca2rR0E4XkQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 3 mense 34 5 1 5 Stompdrift Dam Road Doornkraal 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.498615730746 22.582197069683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang