Kemp's Place
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlyn Str, Humansdorp, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Kemp's Place is 'n ruim dubbelverdiepinghuis met 5 slaapkamers in die rustige kusdorpie Oesterbaai, net 100 m van die strand af. Die eiendom bied pragtig ingerigte kamers, 'n lieflike tuin en binne- en buitebraaigeriewe, insluitend 'n balkon met asemrowende see-uitsigte. Gaste kan 'n rustige en veilige omgewing geniet terwyl hulle binne stapafstand van plaaslike winkels is, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n ontspanne seewegbreek.
Dié huis bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelslaapbanke, terwyl die vyfde 'n koningingrootte-bed het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer, wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n lieflike patio met sitplek buite en ingeboude braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 55
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Marlyn Str, Humansdorp, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oesterbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlyn Str, Humansdorp, Oesterbaai, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang