Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kelkiewyn

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2025 tot 28 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 R2 508 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kelkiewyn is 'n lieflike vakansiehuis vir gesinne van 8 mense, 6 volwassenes en 2 kinders, en is op Mile 16 Beach Estate geleë, net 200 m vanaf die strand in Yzerfontein.

Die ruim huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan een 'n solderkamer is, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer wat uitloop op 'n stoep wat oor die omgewing uitkyk. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer wat met 'n stort toegerus is en oor die fynbos uitkyk.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 2 driekwartbeddens vir kinders, en die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die badkamers is toegerus met verhitte handdoekrelings, en vir gerief word linne, bad- en strandhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, ysmaker, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Braairoosters, sowel as 'n potjiepot, is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die groot leefarea het 'n eetarea, 'n knus kaggel en 'n sitarea met 'n TV, en WiFi-toegang.

Glasdeure maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die Kolkol-verhitte swembad. Vuurmaakhout is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie en 'n klein boot kan ook geakkommodeer word.

Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees, asook doendinge soos visvang, branderplankry, ski, seil, sandplankry en staproetes.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Francois L
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het dit baie geniet, die Kolkol bad was 'n wenner vir die kinders! Baie nice view en veilig in die estate, het baie lekker gebly, alles het gewerk...
Sien meer
Feb 2025
Rozanne T
Gesin met tieners
5.0
Kelkiewyn beslis 'n 10ster verblyf. Ons het so lekker gebly, al waaroor ek kan kla is dat ons nie langer gebly het nie. Pragtige plek, die kolkool war...
Sien meer
Jan 2025
Robbie Q
Gesin met tieners
5.0
I will be going again. Stay was fantastic. The house is very well set up and in a great position to enjoy some quiet family time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lynette L
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende ligging, goed toegeruste huis. Dit was heerlik. Pieter is 'n deeglike gasheer, wat my vrae beantwoord het nog voordat ek vra. Die huis was...
Sien meer
Nov 2024
Rhona M
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional stay at Kelkiewyn! The husband and I recently had the pleasure of staying at Kelkiewyn (Yzerfontein) and I can’t recommend ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kelkiewyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 508
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 950
R 2 950 R 2 508
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Quay Front 75, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8685d3de91260bccae367211db6aac7034ae4fa5f9c3712023b421ad535044f2a78110691efa860a4d78aaf12e88a00e0b87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 508 per nag (plek vir 8) 45 5 1 5 75 Ocean Quay Front Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.335812425944 18.163696825505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang