Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo1 Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.4
Veiligheid
4.2
Steyn V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Just amazing. Amazing place with amazing people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard V
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantastic. Fantastic, friendly, helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan F
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Lovely venue, great sleep, wonderful rock pools - dinner and breakfast issues. Location was fantastic - Room was clean and comfortable (would be nice to have a TV). Staff were friendly and accommodating. Bar area and rock pools were lovely. It was disappointing that the main hotel pool was green on one of the hottest days possible; it was still swimmable, but I was so looking forward to a beautiful blue crystal clean pool, especially on a hot weekend. The breakfast experience was unfortunately a huge disappointment. There were 2 other couples; one couple were having a complaint about fresh juice with the waitress and they upped and walked out. The waitress was so busy trying to sort out the juice issue, we were ignored for 15 minutes, during which time the second couple also left without eating for not getting any service. We eventually also left without being served after about 20 minutes without breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Het dit geniet en goed gerus. Baie lekker oorgeslaap, groot kamer met aircon, net onderbed was nie skoon gemaak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2025

Oulik net jammer vir die stukkende stortkop en geen seep nie. Africamps op die perseel was baie mooi, maar die kamer waarin ek gebly het by Karoo1 het geen seep ens gehad nie en ook nie melk vir koffie - slegs Cremora. Die stort se kop is stukkend en veroorsaak dat daar meer water op die vloer lê as op jouself! Verder was dit netjies.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alf B
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2025

Nie aangename ervaring. Kamers 'scruffy' en 'not well maintained'. Stinkende vleistroom loop voor kamers verby.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ursel W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Have had better. Deluxe room was standard, no separate shower, shower was above the bath, no hand soap in the bathroom, no hairdryer, no spoons for stirring the coffee. DStv remote but could not find TV remote. Restaurant does not have a liquor licence. The waitress fetched a bottle of wine from the bar, only one brand and cultivar (no choice). We had to open the bottle ourselves. After dinner, we went to the bar and wanted to buy another bottle of wine. The bar lady said they don't have wine; apparently, the owner only brings a few bottles at a time to the bar. So we asked if we could perhaps have a glass of dessert wine or a liquor, but they did not have either. Karoo1 Hotel is a beautiful place, but I think it is lacking a manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Clarissa N
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mei 2024

Teleurstellend. Dis asof die oord verlate geraak het en al die aandag word aan die glamping fasiliteite gevestig. Stortkop en kraan in die badkamer is foutief, asook die toilet se handvatsel. Die spinnerakke en die stof in die kamer was opvallend. Die bed is uitgelê en baie ongemaklik. Die diens by die restaurant was baie goed, maar die kos is nie die geld werd wat mens betaal nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

John W
1 nag Gesin met tieners
2.8
Mrt 2024

Ontvang was hulpvaardig, bestuur baie swak. Nee, die eerste kamers se toiletsitplekke was altwee stukkend, en die swembad was oral groen van alge. Toe het ons geskuif na ander kamers, waar ons sonder water gelaat is en nie kon stort nie. Ons het eenvoudige pizzas bestel, maar hulle het een van die bestandele verkeerd bygesit. Ek sal nie sommer weer daar bly nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo 1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa176ea554f5cdf189725eed50e22eb62f9b11e13bd245503d5a3ad7accd991b3e6b21163c587c56973833dac90a256982344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 N1 Karoo 1 Hotel Village 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.386644 19.834347

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang