Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Welcome

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Piet K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very comfortable. The accommodation was clean and convenient. However, the stove did not work but the host quickly supplied a gas burner. The TV had many channels but the sound went off intermittently, which was rather irritating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gasvry en huislik. Sjoe, heerlik gebly, Madea was so vriendelik en gasvry. Elke oomblik was 'n huislike ervaring. Ons hondjie is ook verwelkom. Nogmaals dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendlik, groot, netjies en gemaklik. Groot, netjies, skoon en veilig, 2 groot sitkamers. Groot kombuis. Baie lekker bed. Ek sal beslis die plek aanbeveel. Gasvrou is baie vriendelik, regte Karoo-mens. Naby die dorp en eetplekke. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Ons het lank gery, maar dit was die moeite werd om hier te kan slaap! Baie lekker gebly, mens het die hele huis vir jouself!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Daneal C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Overall an enjoyable experience. We had a lovely stay! The host is very accommodating and friendly. The air conditioning made a big difference with the Karoo heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlik. Beste oornagspunt. Dus rustig en veilig. Was ek en my tienerdochter, en is naby aan die dorp vir wanneer jy ietsie nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Rustig en veilig. Ons het heerlik geslaap!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Belowend. Baie lekker gewees, sal beslis hulle aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Madea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schneider-straat 9, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59c11e037c27b0c5322b6a2ed7a4bc00350b39137e051a92e4b0ea00b7c0743fbea72a7fd532c7d495ad89218b3c39a4525e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 9 Schneider Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.349979 22.603767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang