Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Vine Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 461 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hans K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Graaf Reinet is 'n pragtige dorp met baie geskiedenis. Baie lekker gebly, gerieflik genoeg vir kort tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
1 nag
5.0
Feb 2025

Was presies wat ek verwag het. Stille omgewing naby alles wat nodig kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida V
1 nag
5.0
Feb 2025

Presies wat ek wou hê! Dit was 'n heerlike, gerieflike oorslaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het baie lekker geslaap in ons eenheid, ons sal weer hier kom oorslaap. Ons oorslaap hier was baie lekker, met alles en meer as wat mens nodig gehad het. Ons voertuig was veilig agter tralies en onder 'n afdak geparkeer gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natali D
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie mooi en gemaklik. Die cottage was baie goed toegerus en gemaklik! Ongelooflik mooi. Ons het lekker geslaap en die diens was uitstekend. Sal beslis weer daar bly. Ons hondjie was ook gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Perfek! Die mooiste plekkie in Graaff-Reinet! Puik ligging, gemaklike beddens en geriewe. Ons sal vir seker weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely, neat and clean. Lovely room with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

What an absolute pleasure it was staying in this little home. Definitely recommend. Highly recommend this accommodation, we will surely stay here again. Great layout, clean with all necessary appliances. Safe with secure parking and close to all the shops. We were very impressed and felt so at home. Our 4-year-old was sad to leave our 'weekend' home to go back to PE.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
1 nag
5.0
Feb 2025

Veilig en goeie internet wat vir my belangrik is, was alles daar. Was baie aangenaam, kan beslis aanbeveel. Dit was veilig en die WiFi was goed, wat vir my belangrik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gerieflik, bekostigbaar en baie netjies. Ja, baie dankie, was als wat ons nodig gehad het. Yskas miskien bietjie klein vir wanneer mens kos, vries saamry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Mariëtte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 467

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradock-straat 126, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53d92c56162721bc05a46c7b8b2095733f5e566cdc2128b5985e22b30471855202531d05992a4423cc0f083a19db6169501c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 461 5 1 5 126 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.2546381 24.5325008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang