Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo View Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo View Guesthouse bied gehalte-oornagverblyf in Nxuba (Cradock), 'n historiese dorpie skuil op die oewer van die Groot Visrivier, in die Karoo-hartland van die Oos-Kaap. Hierdie florerende plattelandse dorpie word beskou as die hoofstad van die Kaapse Middellande, 'n streek ryk aan landbou, wild en hartlike gasvryheid.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 3 slaapkamers, elk met 'n aparte ingang en 'n en suite-badkamer. Een van die slaapkamers is in die hoofhuis geleë terwyl die oorblywende slaapkamers apart geleë is. Elke slaapkamer het 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en yskassie.

Gaste kan toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe geniet terwyl ander geriewe gratis WiFi en veilige parkeerplek insluit.

Besoekers aan Nxuba (Cradock) kan uitsien na besienswaardighede en doendinge soos sy verhitte swembaddens vanaf die natuurlike swaelbron, geskiedkundige besienswaardighede, daguitstappies na wildreservate, gholf en 'n verskeidenheid buitelugsportsoorte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tiens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 50, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f82afcb98ccd80e5625fc37ab74ea018e357e1ce2d54413fb25755065208308b1952fc30b7e499cbe57da49aa932a2be350?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 50 Protea Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.1490947 25.6259999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang