Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Pandok

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karoo Pandok is 'n gastehuis wat op 'n kleinhoewe in die pragtige en geskiedkundige dorpie Bethulie geleë is. Die ideale oornagverblyf vir die vakansie- of sakereisiger wat vanaf Johannesburg, Kaapstad of die Oos-Kaap reis.

Die verblyf beskik oor 4 en suite-kamers wat elk hul eie privaat ingang het. Alle gaste het toegang tot die swembad, braai-area en lapa.

Gaste kan ontbyt by die gastehuis geniet of etes by Die Ou Kar Restaurant en Kroeg, wat op die hoofpad in die dorp geleë is, minder as 2 km vanaf die gastehuis. Bethulie kan op die R701 vanaf die suide bereik word via die Gariepdam, vanaf die noorde via Smithfield en Aliwal-Noord of vanaf die weste vanaf Springfontein, van die N1 af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Almarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Elke oomblik geniet. Was die perfekte oornagverblyf. Baie rustig. Sal definitief weer daar oornag.
Feb 2025
Quintin V
5.0
Baie lekker aand in die Karoo. Die swembad was 'n wenner na die lang dag. Sien sterre.
Feb 2025
Helena B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie lekker. Ek was aangenaam verras. Het baie lekker gebly. Linda, die gasvrou, was net 'n plesier. Die mooiste vrou binne en buite. Ontbyt w...
Sien meer
Jan 2025
Byron M
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, peaceful. Lovely host, very friendly and accommodating. Safe and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Sonja F
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Pandok was soos 'n oase in die woestyn na 'n lang dag op die pad! Baie dankie vir puik diens en verblyf!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis & Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 186

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Karoo Pandok het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy0xQWk1d8a3NYgFRMler6IDVMPJkYmEPJ0YL5YLvXfyMnUSJbE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 9 East Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.493826823092 25.983194410801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang