Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nights

Gastehuis
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karoo Nights geleë in die hartjie van die Karoo, 15 tot 20 km suid van die Gariep-damwal en ongeveer 55 km vanaf Colesberg. Dit bied 'n bekoorlike en interessante rusplek op pad na die kus.

Verblyf beskik oor 12 en suite-kamers of 3 ruim selfsorg-eenhede. Elke kamer en eenhede is toegerus met waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe asook en suite-stort en bad - badkamers.

Die gastehuis het 'n gelisensieerde kroegarea en pooltafel vir jou vermaak. 'n Kaggel in die sitkamer en kroegarea is beskikbaar in die wintermaande.

Buite is daar 'n onderdakbraai-area, braaipakke is beskikbaar om te koop. 'n Outydse plaasdam is beskikbaar om af te koel. Veilige onderdakparkeerplek word vir jou voertuig voorsien - tot 12 medium voertuie kan geakkommodeer word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Michael I
Gesin met klein kinders
5.0
Our favourite overnight stop when traveling between Gauteng and the coast. We stayed in Cottage #3. Very comfortable and peaceful stay....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Hennie V
Gesin met tieners
5.0
Manjifiek. Baie lekker gebly en baie goeie mense. Diamant in die Karoo.
Jan 2025
Craig S
Gesin met klein kinders
5.0
Would book again. Historical interest, food was truly good home cooking, fantastic with a cinnamon loaf, a very special treat. Bar pric...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Debbie R
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Friendly, helpful and the lady assisting us with all our questions was excellent. So was the bar gentleman who was also nice...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elmari V
Saam met lewensmaat
5.0
A recommendable stay. Our next destination on our southbound route. A very pleasant stay. Our hosts were warm and friendly. The room wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Karoo Nights het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 53 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R58, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXzUq104r6JjqU5x7IXmovqXKqHIVwefU30gS7ZtGnRDgsNh8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 R58 Venterstad 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.761132 25.53975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang