Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo De Rust Cottage Nr 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 10, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo De Rust Cottage Nr 2 is 'n netjiese selfsorgkothuis in 'n veilige kompleks van 5 kothuise in De Rust. Dié bekoorlike Klein Karoo-dorpie, sowat 35 km vanaf Oudtshoorn, dien as 'n bekoorlike oornagplek naby die bekende Meiringspoort. Met sy hartlike gasvryheid en tydlose atmosfeer bied De Rust 'n perfekte geleentheid vir gesinstyd en ontspanning.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Die gedeelde en suite-badkamer het 'n stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n eetarea en 'n leefarea in. Buite is daar 'n onderdak, beskutte stoep met 'n braai.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ronel & Andre Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 134

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 10, De Rust, 6650, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat 10, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9b142fca40536fa0ff290d9170ec2fd490f353b7e663540001f2df81da483c813c9a987457e10033a222dc011cee73bfe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 10 Kerk Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -33.489525727094 22.536589663359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang