Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karibu Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karibu Accommodation is in die klein plaasdorpie Petrusburg, in die Vrystaat, geleë. Die dorp is tussen Bloemfontein en Kimberly geleë, albei is 80 kilometer ver, in enige rigting op die N8.

Die hoofhuis het 2 lieflike gasteslaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, en is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n waaier- en verwarmergerief.

Daarbenewens is daar ook 3 eenslaapkamer-eenhede. Daar is 2 eenhede met 2 enkelbeddens elk. 'n Gemeenskaplike braai-area is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan die area verken en die Kalkfonteindam Natuurreservaat besoek, asook wildkyk en wildritte in die omgewing ervaar. Ander doendinge in die area sluit visvang, staproetes en die vriendelike gasvryheid van die dorp in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
  • Gaste dink Karibu Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Petrusburg Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53, Op die hoek van Oos- en Fonteinstraat, Petrusburg, 9932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed634d524cbecad3c749d98659864320f1c4c7b090bd941a3db722f88e1a6862cd70f02b7df47686dde8002f66be9b0d572e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 53 Corner East Street and Fountain Street 9932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.114073776515 25.41898946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang