Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karee Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Karee Manor Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in die kusdorpie Stilbaai geleë. Die dorpie skuil op die oewer van die Goukourivier en spog met lang dele sandstrande, 'n riviermonding en 'n verskeidenheid mariene en voëllewe.

Die gastehuis bied verblyf in 'n keuse van óf 3 selfsorg-suites óf 2 standaard-suites. Elke smaakvol gemeubileerde eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met welige badlakens en toiletware. Bykomende geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi in elk van die eenhede in.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Ceilia V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely incredible. The staff were welcoming and friendly. The room was beautiful and clean, with such amazing views. Thank you for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Casper S
Saam met lewensmaat
4.6
Great ligging. Lekker gebly, dankie. Goeie uitsig na die see en lagoon.
Nov 2024
Ben S
Saam met lewensmaat
4.2
Voldoende vir een aand se oornag. Heel aangenaam. Was wel na feestyd se spits en daarom effens gebruik. Stort loop nie uit en kan doen met 'n goeie op...
Sien meer
Jan 2025
Jan S
Saam met lewensmaat
4.2
Mooi, skoon, netjies. Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek is baie netjies en skoon. Sal graag aanbeveel.
Feb 2024
Lize E
Gesin met tieners
5.0
Perfekte ligging, baie netjiese verblyf. Die gasvrou het ons vrae knap geantwoord en met goeie voorstelle geantwoord. Ons was in ons skik met die netj...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karee Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareelaan 10, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0jiw79OcurJSyfRUPuEqcE06SLC3AvEt6C46peZPJGc7OJGAqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 10 Karee Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359861688011 21.410123129083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang